Verken Ons Kursusse.

Kwaliteit opleiding ontwerp om jou na die volgende vlak te neem.

Trekker & Landbou-opleiding


• Trekker instandhouding

• Trekker veiligheid

• Trekker operateur

• Trekspuit instandhouding en chemiese stowwe

• Veilige hantering van chemiese stowwe

• Gekombineerde trekker- en trekspuitopleiding

Operateurskap & Beroepsveiligheid


• Vurkhyser Operateur – Nuwe Lisensies

• Vurkhyser Operateur – Lisensie Hernuwings

• Beroepsveiligheid en Gesondheid

• Spanleier

• Basiese Noodhulp

• Brandbestryding

• Kettingsaag

Nutsman & Tegniese Opleiding


• Boogsweis opleiding – Module 1

• Gassweis opleiding – Module 2

• MIG- en TIG-sweis opleiding – Module 3

• Elektriese kursus

Beskikbare Opleiding

Malfo Opleiding bied praktiese opleidingskursusse vir individue, werknemers en besighede in Worcester en op perseel. Ons kursusse fokus op tegniese vaardighede, landbou, operateurskap, beroepsveiligheid, nutsmanvaardighede en lewensvaardighede wat mense help om met groter kennis en selfvertroue in die werkplek te funksioneer.

Tegniese Opleiding
  • Veilige gebruik van kraggereedskap in landbou
  • Algemene hand- en krag gereedskap praktyke in die plaaswerkswinkel en werkswinkel bestuur/stoorman
  • Veilige kettingsaagpraktyke – SAQA: US 117062/117058
  • Trekker instandhouding – SAQA: US 15131
  • Trekker veiligheid en spuitpomphantering volgens AVCASA module 6 en ook
    volgens ‘n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding en veiligheid en spuitpomp hantering – SAQA: US
    15131 en SAQA: US 9875 ook volgens AVCASA module 6-riglyne
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding, trekkerveiligheid en trekkeroperateurslisensie
  • Spuitpomp kalibrasie
  • Veilige hantering van chemiese stowwe vir plase volgens AVCASA module 6
  • Veilige hantering van chemiese stowwe vir kelders volgens AVCASA module 6
  • Gekombineerde veilige hantering van chemiese stowwe en spuitpomphantering volgens AVCASA Module 6, asook volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding en veilige hantering van spuitpompe en chemiese stowwe volgens AVCASA Module 6, asook volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Draadspan en heining oprigting – SAQA: US 12577
  • Grondverskuiwingstoerusting en algemene toerustingonderhoud
  • Veilige hantering en onderhoud van hidroliese kruiper graaf apparaat
  • Bevoegdheid sertifisering van hidroliese kruiper graaf masjien (excavator)
  • Veilige hantering en onderhoud van hidroliese laaigraaf (digger loader)
  • Vurkhyseroperateur (verkorte kursus) volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9599
  • Beroepsveiligheid en -gesondheid vir produsente/bestuurders en gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers in die ingenieurs-, vervaardigings- en munisipale bedryf
  • Beroepsveiligheid en -gesondheid vir produsente/bestuurders en gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers in die landbou
  • Beroepsveiligheid- en gesondheidsbeampte in die landbou
  • Veilige werkswinkelpraktyke vir vervaardigings- en algemene werkers in die ingenieurs-, vervaardigings- en munisipale sektor
  • Veiligheid en gesondheid vir algemene werkers in die landbou
  • Gesondheid en produktiwiteit in die werksplek vir die landbou
  • Voertuig (trok en sleepwa) instandhouding
  • Noodhulp vlak 1 en blootstelling aan vergiftiging van chemiese stowwe
  • Basiese noodhulp
  • Spanleier/toesighouer: SAQA: US 116160
  • Menslike hulpbron bestuur
  • Die teorie van kommunikasie
  • Pluk en sorteer vir spanleiers
  • Kantoor administrasie
  •  
  • Sweiskursus (boogsweis): Module 1
  • Gassweis en -sny, soldeersweis, plasmasny en masjiengereedskap: Module 2 – SAQA: US 258920
  • TIG- en MIG-sweis, en basiese ketelmakery: Module 3 – SAQA: US 246764
  • Basiese konstruksieskrynwerkerskursus: Module 1
  • Gekombineerde nutsmankursus (sweiswerk, loodgieterswerk, elektrisiteit en skrynwerk)
  • Basiese loodgieters- en teëlkursus: Module 1
  • Elektriese kursus: Module 1 SAQA US: 258960
  • Basiese bou-beginsels: Module 1
  • Basiese steierwerk kursus
  • Verwer kursus
  • Grassny bossiekap en algemene grasperkonderhoud
  • Kursus oor die ondersoek van insidente, ongelukke en amperongelukke
  •  
    • Huweliksopvoeding

    • Ouer leiding

    • Ken jouself, jou kind en die wet

    • Ken jouself

    • Karakterbou

    • Wees geldwys: SAQA: US 14780

    • Basiese besigheidsbeginsels: SAQA: US 13176

    • Basiese besigheidsbeginsels vir bestuurders: SAQA: US 13176

    • Maak reg

    • Leef gesond
    • Huishoudelike geweld
  • Veilige gebruik van kraggereedskap in landbou
  • Algemene hand- en krag gereedskap praktyke in die plaaswerkswinkel en werkswinkel bestuur/stoorman
  • Veilige kettingsaagpraktyke – SAQA: US 117062/117058
  • Trekker instandhouding – SAQA: US 15131
  • Trekker veiligheid en spuitpomphantering volgens AVCASA module 6 en ook
    volgens ‘n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding en veiligheid en spuitpomp hantering – SAQA: US
    15131 en SAQA: US 9875 ook volgens AVCASA module 6-riglyne
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding, trekkerveiligheid en trekkeroperateurslisensie
  • Spuitpomp kalibrasie
  • Veilige hantering van chemiese stowwe vir plase volgens AVCASA module 6
  • Veilige hantering van chemiese stowwe vir kelders volgens AVCASA module 6
  • Gekombineerde veilige hantering van chemiese stowwe en spuitpomphantering volgens AVCASA Module 6, asook volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Gekombineerde trekkerinstandhouding en veilige hantering van spuitpompe en chemiese stowwe volgens AVCASA Module 6, asook volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9875
  • Draadspan en heining oprigting – SAQA: US 12577
  • Grondverskuiwingstoerusting en algemene toerustingonderhoud
  • Veilige hantering en onderhoud van hidroliese kruiper graaf apparaat
  • Bevoegdheid sertifisering van hidroliese kruiper graaf masjien (excavator)
  • Veilige hantering en onderhoud van hidroliese laaigraaf (digger loader)
  • Vurkhyseroperateur (verkorte kursus) volgens ’n U.S.-standaard: SAQA: US 9599
  • Beroepsveiligheid en -gesondheid vir produsente/bestuurders en gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers in die ingenieurs-, vervaardigings- en munisipale bedryf
  • Beroepsveiligheid en -gesondheid vir produsente/bestuurders en gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers in die landbou
  • Beroepsveiligheid- en gesondheidsbeampte in die landbou
  • Veilige werkswinkelpraktyke vir vervaardigings- en algemene werkers in die ingenieurs-, vervaardigings- en munisipale sektor
  • Veiligheid en gesondheid vir algemene werkers in die landbou
  • Gesondheid en produktiwiteit in die werksplek vir die landbou
  • Voertuig (trok en sleepwa) instandhouding
  • Noodhulp vlak 1 en blootstelling aan vergiftiging van chemiese stowwe
  • Basiese noodhulp
  • Spanleier/toesighouer: SAQA: US 116160
  • Menslike hulpbron bestuur
  • Die teorie van kommunikasie
  • Pluk en sorteer vir spanleiers
  • Kantoor administrasie
  •  

Werknemer Evaluering

Potensiaalbepaling (WNNR):

Ons meet die opleibaarheid van laevlakgeskoolde en ongeskoolde werkers. Die evaluering bestaan uit ’n oriënteringsessie asook ’n WNNR-ontwerpte aanlegtoets. Die werkgewer ontvang terugvoer oor die opleibaarheid van elke werknemer wat getoets is. Die werkgewer kan dus alle opleiding beter beplan en implementeer.

Tyd: 3 ure

Maksimum 15 persone

Leierevaluering

Ons evalueer die leiersvaardighede en -eienskappe van huidige en potensiële spanleiers, toesighouers en middelvlakbestuurders. Breedvoerige terugvoer word aan die werkgewer gelewer om huidige en potensiële leiers se sterkpunte en swakpunte te identifiseer. Die werkgewer leer sy werknemers op ’n ander vlak ken en kan alle leierskaprolle toeken op grond van karakter en vaardighede.

Tyd: 2 ure

Maksimum 8 persone

Beweeg tot bo

Kies jou taal.

Choose your language.

English