Tuis

  Hoekom geld spandeer op opleiding?

U het waarskynlik reeds daarvoor betaal!

Indien u besigheid se lone, salarisse en rantsoene meer as R500 000 per jaar beloop, vereis SARS dat u 1% van daardie bedrag aan hom oorbetaal (1% van R500 000 = R5 000). Ons kan die helfte van daardie 1% (R2500) terugeis en aanwend vir opleiding. Die goeie nuus is dat u heelwaarskynlik alreeds die SDL geld moes inbetaal en dit lê nou by u betrokke Seta reg om opgeëis en vir opleiding gebruik te word. Indien u nie hierdie geld deur ons of ‘n ander geakrediteerde opleidingsinstansie eis vir opleiding nie, verloor u dit en daarmee saam die geleentheid om u werkers beter op te lei.

 

Kontak ons:  murray@breede.co.za of murraymallinson51@gmail.com

 

Gassny & sweisTrekkerinstandhoudingOpleidingslokaal