Werknemer Evaluering

WERKNEMERS EVALUERING

  1. POTENSIAAL BEPALING (WNNR)

Ons meet die opleibaarheid van die lae vlak geskoolde en ongeskoolde werkers. Die evaluering bestaan uit ‘n oriëntering sessie asook ‘n WNNR ontwerpte aanleg toets. Die werkgewer ontvang terugvoering oor die opleibaarheid van elke werknemer wat getoets word. Die werkgewer kan dus alle opleiding beter beplan en implementeer

Tyd: 2 ure

Koste: R250 per persoon

Maks. Grootte 15 persone

 

  1. LEIER EVALUERING

Ons evalueer die leiersvaardighede en –eienskappe van huidige en potensiële spanleiers, toesighouers en middelvlak bestuurders. Breedvoerige terugvoering word aan die werkgewer gelewer om huidige en potensiële leiers se sterk en swak punte te identifiseer. Die werkgewer leer ken sy werknemers op ‘n ander vlak en kan alle leierskap-rolle toeken op grond van karakter en vaardighede.

Tyd: 3 ure

Koste: R400 per persoon

Maks. Grootte 8 persone